<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261026010207 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261023.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261023&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261023003000 +0000" stop="20261023013000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E3'. Ses splinternuwe spelers speel Vinnigste Vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Wie van die pensionaris, die meganiese ingenieur of die Afrikaanse onderwyser gaan die beste vaar?</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023013000 +0000" stop="20261023023000 +0000">
    <title lang="zh">Breekpunt</title>
    <desc>'S1/E3'. Carl se krisis bereik breekpunt, terwyl Ashleigh se afrigter dit duidelik maak dat daar nie genoeg tyd is om haar tegniek te verbeter nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023023000 +0000" stop="20261023033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023033000 +0000" stop="20261023035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E40'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023035000 +0000" stop="20261023040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023040000 +0000" stop="20261023060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E42'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023060000 +0000" stop="20261023061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023061500 +0000" stop="20261023063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E4'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023063000 +0000" stop="20261023083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E42'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023083000 +0000" stop="20261023093000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023093000 +0000" stop="20261023103000 +0000">
    <title lang="zh">Kyk Wie Praat</title>
    <desc>'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van Kyk Wie Praat Seisoen vier, asook die R100 000 prysgeld.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023103000 +0000" stop="20261023110000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023110000 +0000" stop="20261023120000 +0000">
    <title lang="zh">Reeks Moet Bevestig Word</title>
    <desc>Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023120000 +0000" stop="20261023123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023123000 +0000" stop="20261023130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E68'. Winnie maak 'n skokkende onthulling oor haar en Jasmine se verlede. 'n Onskuldige gebaar deur Genie ruk die mat onder Lily en Ruan se voete uit. Christine neem 'n groot stap.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023130000 +0000" stop="20261023133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E95'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023133000 +0000" stop="20261023140000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E6'. Hans en Franswa ontdek die ruwe skoonheid van Zuurberg, terwyl Warren 'n splinternuwe fiets regkry ná die onverwagse insident.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023140000 +0000" stop="20261023143000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023143000 +0000" stop="20261023150000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E11'. Leah kuier in Kathu in die Noord-Kaap en ontmoet 'n groep vroue wat die dorp opknap. Sy verras hulle met goeie nuus - danksy Lottoland kan hulle groter projekte aanpak.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023150000 +0000" stop="20261023153000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E3 - Die Groot Idee'. Flip 'pitch' ongeloofwaardige idees aan hoofkantoor, wat eintlik daar is om die personeel te waarsku om hul sokkies op te trek. Emma besef sy moet die ander werknemers beter leer ken.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023153000 +0000" stop="20261023160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E105'. Johan voer iets in die mou. Amor vertrou steeds nie vir Delia nie. LJ is terug en kry 'n koue ontvangs van Thalia, en Naomi word deur Hannah verras.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023160000 +0000" stop="20261023163000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023163000 +0000" stop="20261023170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023170000 +0000" stop="20261023173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E207'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023173000 +0000" stop="20261023180000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023180000 +0000" stop="20261023190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023190000 +0000" stop="20261023193000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023193000 +0000" stop="20261023200000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023200000 +0000" stop="20261023203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E105'. Johan voer iets in die mou. Amor vertrou steeds nie vir Delia nie. LJ is terug en kry 'n koue ontvangs van Thalia, en Naomi word deur Hannah verras.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023203000 +0000" stop="20261023210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023210000 +0000" stop="20261023213000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E7'. Ons kuier by Rubin van Kempton Park. Sy vrou is drie jaar terug skielik oorlede aan kanker en hy woon sedert alleen. Hy het besluit om nou sy huis te verkoop sodat hy Kaap toe kan trek.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023213000 +0000" stop="20261023223000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansiële hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023223000 +0000" stop="20261023230000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023230000 +0000" stop="20261023233000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023233000 +0000" stop="20261024000000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024000000 +0000" stop="20261024010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024010000 +0000" stop="20261024020000 +0000">
    <title lang="zh">Kyk Wie Praat</title>
    <desc>'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van Kyk Wie Praat Seisoen vier, asook die R100 000 prysgeld.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024020000 +0000" stop="20261024040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024040000 +0000" stop="20261024043000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024043000 +0000" stop="20261024050000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E16'. In die eerste van drie aflewerings oor die Limpopo provinsie, hoor ons van uitgrawings by die antieke stad, Mapungubwe, op die grens van Zimbabwe en Botswana.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024050000 +0000" stop="20261024051500 +0000">
    <title lang="zh">Pikin</title>
    <desc>'S1/E32'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024051500 +0000" stop="20261024053000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E178'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman gesels met ons oor: 'die vrees wat ons nie hardop sê nie'.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024053000 +0000" stop="20261024063000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024063000 +0000" stop="20261024080000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024080000 +0000" stop="20261024090000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E117'. Pembe beveel Gorkem om te loop, maar sy dreig met oorlog tussen Fatih en Omer. Nilay gee haar room vir 'n kruiehandelaar om te verkoop.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024090000 +0000" stop="20261024100000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E118'. Nursema neem Ruzgar op 'n bootrit, maar hy sukkel met die stadige pas. Gorkem gee Pembe 'n geskenk, maar Pembe is nie gelukkig nie.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024100000 +0000" stop="20261024110000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E119'. Ruzgar neem 'n groot besluit. Doga en Giray se verhouding vorder goed. Die spanning loop hoog en 'n groot konflik bars los tydens 'n Unal-aandete.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024110000 +0000" stop="20261024113000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E1'. Die spanningsvolle wêreld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024113000 +0000" stop="20261024120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024120000 +0000" stop="20261024123000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E196'. Jacques en Schalk stamp koppe. Karla hoop Sanet en Fourie sal instem om vroeër te trou. Zelda wil slange vang oor Sanet.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024123000 +0000" stop="20261024130000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E197'. 'n Indringer dwaal rond op Penny se seëning. Gys gee vir Schalk iets om oor na te dink. Karla is geskok deur Fourie se vreemde gedrag.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024130000 +0000" stop="20261024133000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E198'. Gys is vasberade om die broers te klop by hulle eie gala. Sanet verdrink in die bekendstelling se reëlings en Fourie steek 'n stok in die speek.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024133000 +0000" stop="20261024140000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E199'. Karla en Nina is bekommerd oor Juvan. Swarts &amp; Swarts ervaar groeipyne en Sanet sien uit na môre se heropening.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024140000 +0000" stop="20261024150000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024150000 +0000" stop="20261024153000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024153000 +0000" stop="20261024163000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024163000 +0000" stop="20261024170000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E3 - Die Groot Idee'. Flip 'pitch' ongeloofwaardige idees aan hoofkantoor, wat eintlik daar is om die personeel te waarsku om hul sokkies op te trek. Emma besef sy moet die ander werknemers beter leer ken.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024170000 +0000" stop="20261024173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E208'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024173000 +0000" stop="20261024183000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024183000 +0000" stop="20261024193000 +0000">
    <title lang="zh">Breekpunt</title>
    <desc>'S1/E4'. Ashleigh sukkel met die verlies van haar en Palesa se vriendskap, die byna verlies van haar broer en die einde van haar tennisdroom. Maande later kry sy uiteindelik 'n kans om weer by tennis betrokke te raak.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024193000 +0000" stop="20261024200000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australië en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024200000 +0000" stop="20261024203000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024203000 +0000" stop="20261024210000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024210000 +0000" stop="20261024213000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024213000 +0000" stop="20261024223000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024223000 +0000" stop="20261024230000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024230000 +0000" stop="20261024233000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024233000 +0000" stop="20261025000000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261025000000 +0000" stop="20261026000000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.</desc>
    <date>2026-10-25</date>
  </programme>
</tv>
