<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260406203456 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260401.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260401&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260402190000 +0000" stop="20260402193000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402193000 +0000" stop="20260402200000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402200000 +0000" stop="20260402203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E219'. Joe sit met die hande in die hare oor Nicolette se onredelikheid. Elise voel aan iets is nie pluis met haar nuwe vriendin nie, en LJ deel 'n moontlike toekomsdroom met Uys.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402203000 +0000" stop="20260402210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402210000 +0000" stop="20260402213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te hê.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402213000 +0000" stop="20260402220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402220000 +0000" stop="20260402223000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S2/E13'. Bonné voer baba voëltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvoël groot te maak en vry te laat.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402223000 +0000" stop="20260402230000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S3/E13'. In die laaste aflewering ry die span die sirkelroete vanaf Wagendrift om die Anysberg Natuurreservaat. Hulle volg die Makadas treinspoor en kry warm potbrood by 'n pragtige piekniekplek.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402230000 +0000" stop="20260402233000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anzé Bezuidenhout.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260402233000 +0000" stop="20260403000000 +0000">
    <title lang="zh">Nêrens, Noord-Kaap</title>
    <desc>'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel ná Suzette se ongeluk.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
</tv>
