<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260518132240 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260517.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260517&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260517000000 +0000" stop="20260517003000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517003000 +0000" stop="20260517013000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E6'. Die Junior Bokke is kampioene! Die Noordvaalbeker is in volle swang en in die URC bly daar net een rondte oor om 'n plek in die kwarteindstryd te verseker. Kom geniet die saampraat en -braai in Die Losie.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517013000 +0000" stop="20260517023000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517023000 +0000" stop="20260517040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517040000 +0000" stop="20260517050000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E6'. Ons kuier by die Kokkedoor Son &amp; See kampioene, en smul aan granate en turksvye. Bonné de Bod gesels op die bank, ons kuier by Jan Rhaap en dan vlieg ons met 'n trots plaaslike ligte vliegtuig.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517050000 +0000" stop="20260517053100 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517053100 +0000" stop="20260517070200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517070200 +0000" stop="20260517073100 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E8'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. God nooi jou en my om op te kyk na waar Hy reeds aan die werk is. Waar ervaar jy die Gees wat jou nooi om saam met Hom te werk? Met Jacques Bornman.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517073100 +0000" stop="20260517080200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E6 - Cape Town Art Fair'. Die Investec Cape Town Art Fair, aangebied by KIKS, is die grootste en mees toonaangewende uitstalling van visuele kuns in Afrika. Fiësta en Rumacques kuier vir die heel eerste keer saam.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517080200 +0000" stop="20260517083000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517083000 +0000" stop="20260517103100 +0000">
    <title lang="zh">Beethoven Klavierkonsert Deel 1</title>
    <desc>Francois du Toit saam met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, speel Beethoven Klavierkonserte No. 1, 2 en 4. Opgeneem in die Kaapstadse Stadsaal ter viering van Francois se 50ste verjaardag.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517103100 +0000" stop="20260517110300 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517110300 +0000" stop="20260517113300 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517113300 +0000" stop="20260517120500 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E4'. Bonné sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te lê. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517120500 +0000" stop="20260517123600 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517123600 +0000" stop="20260517143700 +0000">
    <title lang="zh">Toorbos</title>
    <desc>'n Jong vrou, wat haar hele lewe lank al in die Knysna-woud woon, moet besluit of sy saam met die man op wie sy verlief geraak het dorp toe wil trek.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517143700 +0000" stop="20260517153000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517153000 +0000" stop="20260517155900 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517155900 +0000" stop="20260517163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517163000 +0000" stop="20260517170000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E48'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517170000 +0000" stop="20260517180000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517180000 +0000" stop="20260517183000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517183000 +0000" stop="20260517190000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E5'. Bonné is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517190000 +0000" stop="20260517200000 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E2'. Jollyboy vind uit van Joey en Stoffel se verhouding en jaag hulle weg. Pieter sukkel om werk te kry. Pieter en Dolf is in sak en as oor Elsie se skielike dood.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517200000 +0000" stop="20260517203100 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E6'. Ruben Lambrechts van Namibië se video's van sy dierefamilie lok miljoene kykers op sosiale media. Sy bobbejaansuster, die bekende Cindy, is onlangs oorlede en die vraag is hoe Ruben se pad vorentoe deesdae lyk?</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517203100 +0000" stop="20260517210000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517210000 +0000" stop="20260517213100 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517213100 +0000" stop="20260517223000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517223000 +0000" stop="20260517233000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260517233000 +0000" stop="20260518000000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518003000 +0000" stop="20260518010000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518010000 +0000" stop="20260518020000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518020000 +0000" stop="20260518030000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518030000 +0000" stop="20260518032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518032900 +0000" stop="20260518034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E179'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518034900 +0000" stop="20260518040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E41'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones herinner ons, en bemoedig ons met die wete: jy wag nie alleen nie. Ander is saam met jou.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518040000 +0000" stop="20260518060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E181'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518060000 +0000" stop="20260518061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E41'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones herinner ons, en bemoedig ons met die wete: jy wag nie alleen nie. Ander is saam met jou.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518061500 +0000" stop="20260518063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E101'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518063000 +0000" stop="20260518070200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E250'. Nicolette stem teen haar sin in dat hulle gaste aanbly. Katryn erken aan Johan dat sy weet wie Ella is, en Tracy neem 'n besluit oor Tonik en Australië.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518070200 +0000" stop="20260518073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518073000 +0000" stop="20260518083000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518083000 +0000" stop="20260518093000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518093000 +0000" stop="20260518100200 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518100200 +0000" stop="20260518103000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518103000 +0000" stop="20260518110000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518110000 +0000" stop="20260518113000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518113000 +0000" stop="20260518123000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518123000 +0000" stop="20260518130200 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518130200 +0000" stop="20260518133000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E5'. Stella staar verraad in die gesig wat haar grense toets. Ou alliansies wankel terwyl nuwe gesigte die magsbalans by MPI bedreig, en vanaand se besluite hou blywende gevolge.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518133000 +0000" stop="20260518140200 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518140200 +0000" stop="20260518143400 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518143400 +0000" stop="20260518153100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518153100 +0000" stop="20260518160200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518160200 +0000" stop="20260518162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E34'. Zoe sit 'n dapper gesig op, terwyl Justin met Hugo vassit. Lee-Ann en Mike probeer Bridgette oortuig dat hulle nou goeie spanmaats is.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518162900 +0000" stop="20260518170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E133'. René word gedwing om haar nuwe verhouding aan iemand te erken. Hanneli verdwyn en Nina begin 'n veldtog om haar te soek. Hanneli maak 'n bisarre voorstel aan Wian.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518170000 +0000" stop="20260518173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E49'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518173000 +0000" stop="20260518180100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E251'. Conrad se dreigemente skok Tracy en Tertius. Nicolette is woedend wanneer sy gedwing word om te jok en Katryn is spyt oor haar impulsiewe besluit.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518180100 +0000" stop="20260518190000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518190000 +0000" stop="20260518193000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518193000 +0000" stop="20260518203000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518203000 +0000" stop="20260518210100 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E133'. René word gedwing om haar nuwe verhouding aan iemand te erken. Hanneli verdwyn en Nina begin 'n veldtog om haar te soek. Hanneli maak 'n bisarre voorstel aan Wian.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518210100 +0000" stop="20260518213100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E34'. Zoe sit 'n dapper gesig op, terwyl Justin met Hugo vassit. Lee-Ann en Mike probeer Bridgette oortuig dat hulle nou goeie spanmaats is.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518213100 +0000" stop="20260518220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E251'. Conrad se dreigemente skok Tracy en Tertius. Nicolette is woedend wanneer sy gedwing word om te jok en Katryn is spyt oor haar impulsiewe besluit.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518220000 +0000" stop="20260518230000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260518230000 +0000" stop="20260519000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260519000000 +0000" stop="20260520000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
</tv>