{"end_date": "2026-08-20", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260819.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260819&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E11'. Wat as jy kon swipe sonder om jou foon op te tel? Vier deelnemers sit hul harte, huise en hoop vir liefde op TV.", "start_date": "2026-08-19T00:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E1'. JP en Rikus de Beer besoek Karibib, waar die smokkelman hulle inwag. JP bevind homself ook in 'n benoude situasie op 'n koue dag by Le Grand Domaine.", "start_date": "2026-08-19T00:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S21/E9'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-19T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-19T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S5/E22'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-19T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E19'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-19T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E101'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-19T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E2'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-08-19T05:00:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S10/E20'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-19T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E11'. Wat as jy kon swipe sonder om jou foon op te tel? Vier deelnemers sit hul harte, huise en hoop vir liefde op TV.", "start_date": "2026-08-19T06:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E1'. JP en Rikus de Beer besoek Karibib, waar die smokkelman hulle inwag. JP bevind homself ook in 'n benoude situasie op 'n koue dag by Le Grand Domaine.", "start_date": "2026-08-19T06:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S21/E9'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-19T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E101'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-19T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E19'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-19T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-19T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-08-19T10:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-19T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand ge\u00efnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.", "start_date": "2026-08-19T11:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S3/E101'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-19T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E8'. Anita en Candice deel hul verjaardag-horries - van duur kinderpartytjies en slegte geskenke tot mense wat nie hul alkohol kan hanteer nie.", "start_date": "2026-08-19T13:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E8'. Geen filters. Geen perfekte profielfoto's. Net 'n groep mense wat hul w\u00eareld oopmaak en wys wie hulle werklik is wanneer niemand kyk nie.", "start_date": "2026-08-19T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S5/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-19T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E23'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-19T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E20'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-19T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E10'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-08-19T16:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-19T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E7'. The Nanny Movement, DIDx en Sisters in Construction is almal entrepreneurs wat aan 'n blink toekoms bou. Hierdie week gaan vind Armand meer uit oor hoe hulle ons land bevorder.", "start_date": "2026-08-19T17:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-19T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E9'. Anita en Candice gesels oor verhoudings se irritasies - van stilstuipe en snork tot mense wat konflik vermy en behoeftes wat in die slaapkamer verskil.", "start_date": "2026-08-19T19:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E9'. Dis tyd om verby die eerste indrukke te kyk. Hierdie enkellopendes deel hul w\u00eareld, hul persoonlikhede en hul hoop vir iets eg.", "start_date": "2026-08-19T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S19/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-19T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S5/E23'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-19T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E20'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-19T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E10'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-08-19T22:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-19T22:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E7'. The Nanny Movement, DIDx en Sisters in Construction is almal entrepreneurs wat aan 'n blink toekoms bou. Hierdie week gaan vind Armand meer uit oor hoe hulle ons land bevorder.", "start_date": "2026-08-19T23:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-20T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E9'. Anita en Candice gesels oor verhoudings se irritasies - van stilstuipe en snork tot mense wat konflik vermy en behoeftes wat in die slaapkamer verskil.", "start_date": "2026-08-20T01:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E9'. Dis tyd om verby die eerste indrukke te kyk. Hierdie enkellopendes deel hul w\u00eareld, hul persoonlikhede en hul hoop vir iets eg.", "start_date": "2026-08-20T01:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S19/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-20T02:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S5/E23'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-20T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E20'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-20T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E102'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-20T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E8'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-08-20T05:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S4/E7'. The Nanny Movement, DIDx en Sisters in Construction is almal entrepreneurs wat aan 'n blink toekoms bou. Hierdie week gaan vind Armand meer uit oor hoe hulle ons land bevorder.", "start_date": "2026-08-20T05:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-20T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E9'. Anita en Candice gesels oor verhoudings se irritasies - van stilstuipe en snork tot mense wat konflik vermy en behoeftes wat in die slaapkamer verskil.", "start_date": "2026-08-20T07:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E9'. Dis tyd om verby die eerste indrukke te kyk. Hierdie enkellopendes deel hul w\u00eareld, hul persoonlikhede en hul hoop vir iets eg.", "start_date": "2026-08-20T07:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E102'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-20T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E20'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-20T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-20T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.", "start_date": "2026-08-20T10:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-20T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E1'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-08-20T11:30:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S3/E102'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-20T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-20T13:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S5/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-20T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E24'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-20T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E21'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-20T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E2'. Ricky Schroeder kuier by Sherlin en gesels oor balans tussen liggaam en gees. Ruan Winter van Vitaderm verduidelik velsorg vir mans.", "start_date": "2026-08-20T16:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E9'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-20T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E2'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-08-20T17:30:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S1/E6'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-08-20T18:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S2/E6'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-20T18:30:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S9/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-20T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E20'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-20T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E3'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-20T20:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S5/E24'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-20T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E21'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-20T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}