{"end_date": "2026-07-03", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260702.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260702&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S12/E7'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-07-02T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. Anita Lloyd en Candice Bester van The Real Housewives van die Wynlande-faam is bekend om hul vlymskerp tonge en pak elke week die absurditeite van die alledaagse.", "start_date": "2026-07-02T01:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-07-02T01:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.", "start_date": "2026-07-02T02:00:00+00:00", "title": "Keerpunt se Bestes"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-07-02T02:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S4/E39'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-07-02T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E5'. Die rooitapyt is uitgerol vir die finale episode van Besigheid op 'n bord. Die wenner word aangekondig en kry die geleentheid om hul drome vir Just Amy met die gaste en Amy Kleinhans-Curd te deel.", "start_date": "2026-07-02T03:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S3/E67'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-02T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. In hierdie episode kook Tietie en Nanna kos wat vir jou 'n drukkie van binne af sal gee. Groenboontjiebredie en Piesangkoekies is vandag op die spyskaart.", "start_date": "2026-07-02T05:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S5/E5'. Ons vind uit wie is gekies vir die kollig. 'n Geheime uitdaging wat nie net kreatiwiteit toets nie, maar ook aanpasbaarheid, kameravaardigheid en rou teenwoordigheid.", "start_date": "2026-07-02T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S12/E7'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-07-02T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. Anita Lloyd en Candice Bester van The Real Housewives van die Wynlande-faam is bekend om hul vlymskerp tonge en pak elke week die absurditeite van die alledaagse.", "start_date": "2026-07-02T07:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-07-02T07:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E67'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-02T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E36'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-07-02T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-07-02T09:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Roeline en die skywer Nico Scheepers, vervaardiger Zandr\u00e9 Coetzer en Milani Vosloo en Nicolette Kritzinger van Afrikaans.com ondersoek hoe Afrikaans verander en aanpas.", "start_date": "2026-07-02T10:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S33/E1'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-07-02T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E10'. Die staat teen Kyle Maspero en Phoenix Theron: Adv. Susan Galloway vertel van die moord op Phoenix se ma, Rosemary Theron, in 2013.", "start_date": "2026-07-02T11:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S3/E67'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-02T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S8/E7'. Lara Hattingh deel haar 13-jaar ID-reis, Leandie en Marciel Hopkins-Lourens gesels oor sosiale media en ma-wees, en Herman maak sy geheime amandelkoek.", "start_date": "2026-07-02T13:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-07-02T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S4/E40'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-07-02T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-07-02T15:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E3'. Yolani Abrahams en Andri\u00ebtte Georgiou van Mondvol gesels met Roeline oor kos en Afrikaanse kultuur. Milanie Vosloo van Afrikaans.com deel hoe etes herinneringe vorm.", "start_date": "2026-07-02T16:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S33/E2'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-07-02T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E11'. Die staat teen Morn\u00e9 Charles en Ruben Adams: Adv. Evadne Kortje bespreek die moord op Pastoor Albern Martins voor die Blue Downs-hof.", "start_date": "2026-07-02T17:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-07-02T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S8/E8'. Arno Greeff wys sy musiektalent, Leandie ontdek meer oor Rassie van der Dussen se persoonlike kant, en Karen Badenhorst verduidelik die belang van gevoelens deel.", "start_date": "2026-07-02T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E13'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-07-02T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E9'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-07-02T20:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S4/E40'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-07-02T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-07-02T21:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E3'. Yolani Abrahams en Andri\u00ebtte Georgiou van Mondvol gesels met Roeline oor kos en Afrikaanse kultuur. Milanie Vosloo van Afrikaans.com deel hoe etes herinneringe vorm.", "start_date": "2026-07-02T22:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S33/E2'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-07-02T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E11'. Die staat teen Morn\u00e9 Charles en Ruben Adams: Adv. Evadne Kortje bespreek die moord op Pastoor Albern Martins voor die Blue Downs-hof.", "start_date": "2026-07-02T23:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-07-03T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S8/E8'. Arno Greeff wys sy musiektalent, Leandie ontdek meer oor Rassie van der Dussen se persoonlike kant, en Karen Badenhorst verduidelik die belang van gevoelens deel.", "start_date": "2026-07-03T01:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E13'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-07-03T02:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E9'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-07-03T02:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S4/E40'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-07-03T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-07-03T03:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S3/E68'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-03T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.", "start_date": "2026-07-03T05:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S2/E11'. Die staat teen Morn\u00e9 Charles en Ruben Adams: Adv. Evadne Kortje bespreek die moord op Pastoor Albern Martins voor die Blue Downs-hof.", "start_date": "2026-07-03T05:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-07-03T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S8/E8'. Arno Greeff wys sy musiektalent, Leandie ontdek meer oor Rassie van der Dussen se persoonlike kant, en Karen Badenhorst verduidelik die belang van gevoelens deel.", "start_date": "2026-07-03T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E68'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-03T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E2'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-07-03T09:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E7'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-07-03T10:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E8'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-07-03T10:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S21/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-07-03T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E68'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-07-03T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E6'. Marciel Hopkins-Lourens ondersoek hoe die prioriteite, behoeftes en uitdagings van vrouegesondheid verander deur die verskeie lewensfases - van jeug na moederskap, die middeljare en alles tussenin.", "start_date": "2026-07-03T13:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E9'. Anisha van Niekerk se erg ontbinde liggaam word in 'n veld naby Bronkhorstspruit gevind 'n week nadat sy as vermis aangemeld word. Na verdere ondersoek word Anisha se stiefpa in hegtenis geneem vir die grusame moord.", "start_date": "2026-07-03T13:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S2/E11'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-07-03T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S4/E3'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-07-03T15:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E9'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-07-03T16:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E10'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-07-03T16:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S21/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-07-03T17:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E5 - Episode 5'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-07-03T18:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E5'. Die eerste stap na liefde is eerlikheid. Vier enkellopendes wys presies wie hulle is en wat hulle graag in 'n maat wil h\u00ea.", "start_date": "2026-07-03T18:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E7'. Marciel Hopkins-Lourens ondersoek hoe die prioriteite, behoeftes en uitdagings van vrouegesondheid verander deur die verskeie lewensfases - van jeug na moederskap, die middeljare en alles tussenin.", "start_date": "2026-07-03T19:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E10'. 'n Skietgeveg breek uit tussen 'n transito-rower en die SAPD. Na die rook gaan l\u00ea moet daar vasgestel word of die rower tereggestel is en of dit moontlik is om jouself in die kop te skiet met 'n R5-aanvalsgeweer.", "start_date": "2026-07-03T19:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S4/E3'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-07-03T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S4/E3'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-07-03T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-02", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}