{"end_date": "2026-05-18", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260517.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260517&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-17T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-17T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'Hart van die huis met Universal Kitchens. S2/E2'. Daar is lig aan die einde van die renovasie-tonnel en di\u00e9 een verdien om gevier te word.", "start_date": "2026-05-17T05:00:00+00:00", "title": "Hart van die huis met Universal..."}, {"desc": "'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand.", "start_date": "2026-05-17T05:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-17T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-17T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-17T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-05-17T08:30:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-17T09:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-17T09:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S17/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E5'. Hierdie week se drie uiteenlopende entrepreneurs gesels met Armand oor hoe hulle van rat verander het in hul sake-avontuur. Preferental, SixKings en Piekant Picnic deel hul reis met hom.", "start_date": "2026-05-17T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E1'. Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kode\u00efenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het.", "start_date": "2026-05-17T14:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-17T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E11 - Episode 11'. Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers en hom pols oor die innovasie en kli\u00ebntgerigtheid wat di\u00e9 sukses dryf.", "start_date": "2026-05-17T16:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1'. Dit kan moeilik wees om balans te vind wanneer jou huishouding uitbrei. Hierdie week kom kuier Katryn Kruger se vriendin Kara du Toit, aktrise en nuwe mamma, by haar.", "start_date": "2026-05-17T16:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-05-17T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg. Sterk stories, stylvolle spel.", "start_date": "2026-05-17T17:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-17T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E7'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-05-17T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E3'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-05-17T19:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis.", "start_date": "2026-05-17T19:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-17T20:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle. Moenie dit misloop nie!", "start_date": "2026-05-17T20:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-17T21:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-17T21:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S17/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-18T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-18T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E5'. Hierdie week se drie uiteenlopende entrepreneurs gesels met Armand oor hoe hulle van rat verander het in hul sake-avontuur. Preferental, SixKings en Piekant Picnic deel hul reis met hom.", "start_date": "2026-05-18T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E1'. Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kode\u00efenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het.", "start_date": "2026-05-18T02:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-18T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E34'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-18T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-05-18T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg. Sterk stories, stylvolle spel.", "start_date": "2026-05-18T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-18T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E7'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-05-18T06:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E3'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-05-18T07:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis.", "start_date": "2026-05-18T07:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E34'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-18T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Dis 'n woeste Sterkbek-uitdaging by The Butcher's Wife in Belgraviaweg, Kaapstad. Die gaste is musieksensasie Early B en sy vriend, Yaseen Damon, en daar is beesribbetjies op die spyskaart.", "start_date": "2026-05-18T09:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E6 - Episode 6'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-18T09:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S21/E7 - Episode 7'. Kloovenburg naby Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap het die w\u00eareldklasrugbyspeler Pieter-Steph du Toit se kinderdae gevorm.", "start_date": "2026-05-18T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E12'. Ons besoek die Paarl, historiese en pragtige Wynlanddorp met sy w\u00eareldbekende wynplase, ikoniese granietklippe, stylvolle gastehuise en heerlike kos.", "start_date": "2026-05-18T11:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S1/E12'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal praat oor die behandeling wat jou liggaam se kontoere verbeter. Efraine wys die nuutste kontoertegnieke en die smaakmaker Portia M deel haar filosofie oor selfliefde en velsorg.", "start_date": "2026-05-18T11:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E34'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-18T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer.", "start_date": "2026-05-18T13:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E9'. Oor koffie gesels Theo met Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van die eiendomsgroep Attacq, oor veerkragtigheid, onkonvensionele loopbaankeuses en die bou van dinamiese stedelike ruimtes vir 'n veranderende w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-18T13:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S20/E2'. Die hout word di\u00e9 keer gepak vir 'n Vaaldriehoekbraai tussen Vanderbijlpark, Meyerton en Sasolburg en die kompetisiegees loop hoog!", "start_date": "2026-05-18T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-18T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-18T15:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-18T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle. Moenie dit misloop nie!", "start_date": "2026-05-18T17:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-18T17:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S16/E4'. Op 'n aand in 2013 daag Kirsty Theologo en haar vriendin Bronwyn Grammar met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef.", "start_date": "2026-05-18T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Jessica het 'n paar jaar gelede haar kop gestamp en het 'n onooglike knop op haar kop ontwikkel. Louis kom sien dr. Ansua oor 'n knop op sy kop wat hy tuis versorg, maar 'n ondersoek toon dat dit dalk meer ernstig is.", "start_date": "2026-05-18T19:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-18T19:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila Guy en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang.", "start_date": "2026-05-18T20:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-18T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-18T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-18T21:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}