{"end_date": "2026-04-03", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E12'. Banhoek Lodge net buite Stellenbosch is 'n plek wat moeiteloos die balans vind tussen styl en ontspanning. Dit skep die gevoel dat jy presies is waar jy moet wees en is perfek gele\u00eb om jou met ander bestemmings te verbind.", "start_date": "2026-04-02T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-02T19:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in di\u00e9 produksie ingaan.", "start_date": "2026-04-02T20:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-02T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-02T21:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E4'. Hierdie week delf Katryn diep in mansgesondheid saam met haar broer Albert Kruger.", "start_date": "2026-04-02T22:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-02T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.", "start_date": "2026-04-02T23:30:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.", "start_date": "2026-04-03T00:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-02", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}