{"end_date": "2026-10-25", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261023.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261023&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S5/E3'. Ses splinternuwe spelers speel Vinnigste Vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Wie van die pensionaris, die meganiese ingenieur of die Afrikaanse onderwyser gaan die beste vaar?", "start_date": "2026-10-23T00:30:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S1/E3'. Carl se krisis bereik breekpunt, terwyl Ashleigh se afrigter dit duidelik maak dat daar nie genoeg tyd is om haar tegniek te verbeter nie.", "start_date": "2026-10-23T01:30:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-23T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E40'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-23T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.", "start_date": "2026-10-23T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E42'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-23T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.", "start_date": "2026-10-23T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E4'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-23T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E42'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-23T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-23T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van Kyk Wie Praat Seisoen vier, asook die R100 000 prysgeld.", "start_date": "2026-10-23T09:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-23T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "Hou di\u00e9 spasie dop vir meer kykGENOT.", "start_date": "2026-10-23T11:00:00+00:00", "title": "Reeks Moet Bevestig Word"}, {"desc": "'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.", "start_date": "2026-10-23T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E68'. Winnie maak 'n skokkende onthulling oor haar en Jasmine se verlede. 'n Onskuldige gebaar deur Genie ruk die mat onder Lily en Ruan se voete uit. Christine neem 'n groot stap.", "start_date": "2026-10-23T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E95'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-10-23T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S2/E6'. Hans en Franswa ontdek die ruwe skoonheid van Zuurberg, terwyl Warren 'n splinternuwe fiets regkry n\u00e1 die onverwagse insident.", "start_date": "2026-10-23T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-23T14:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S3/E11'. Leah kuier in Kathu in die Noord-Kaap en ontmoet 'n groep vroue wat die dorp opknap. Sy verras hulle met goeie nuus - danksy Lottoland kan hulle groter projekte aanpak.", "start_date": "2026-10-23T14:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E3 - Die Groot Idee'. Flip 'pitch' ongeloofwaardige idees aan hoofkantoor, wat eintlik daar is om die personeel te waarsku om hul sokkies op te trek. Emma besef sy moet die ander werknemers beter leer ken.", "start_date": "2026-10-23T15:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S15/E105'. Johan voer iets in die mou. Amor vertrou steeds nie vir Delia nie. LJ is terug en kry 'n koue ontvangs van Thalia, en Naomi word deur Hannah verras.", "start_date": "2026-10-23T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-23T16:00:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.", "start_date": "2026-10-23T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E207'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-23T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.", "start_date": "2026-10-23T17:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-23T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.", "start_date": "2026-10-23T19:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.", "start_date": "2026-10-23T19:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E105'. Johan voer iets in die mou. Amor vertrou steeds nie vir Delia nie. LJ is terug en kry 'n koue ontvangs van Thalia, en Naomi word deur Hannah verras.", "start_date": "2026-10-23T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.", "start_date": "2026-10-23T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E7'. Ons kuier by Rubin van Kempton Park. Sy vrou is drie jaar terug skielik oorlede aan kanker en hy woon sedert alleen. Hy het besluit om nou sy huis te verkoop sodat hy Kaap toe kan trek.", "start_date": "2026-10-23T21:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansi\u00eble hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.", "start_date": "2026-10-23T21:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-23T22:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-23T23:00:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-23T23:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.", "start_date": "2026-10-24T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van Kyk Wie Praat Seisoen vier, asook die R100 000 prysgeld.", "start_date": "2026-10-24T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-24T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-24T04:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E16'. In die eerste van drie aflewerings oor die Limpopo provinsie, hoor ons van uitgrawings by die antieke stad, Mapungubwe, op die grens van Zimbabwe en Botswana.", "start_date": "2026-10-24T04:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E32'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-10-24T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E178'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman gesels met ons oor: 'die vrees wat ons nie hardop s\u00ea nie'.", "start_date": "2026-10-24T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.", "start_date": "2026-10-24T05:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-24T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E117'. Pembe beveel Gorkem om te loop, maar sy dreig met oorlog tussen Fatih en Omer. Nilay gee haar room vir 'n kruiehandelaar om te verkoop.", "start_date": "2026-10-24T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E118'. Nursema neem Ruzgar op 'n bootrit, maar hy sukkel met die stadige pas. Gorkem gee Pembe 'n geskenk, maar Pembe is nie gelukkig nie.", "start_date": "2026-10-24T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E119'. Ruzgar neem 'n groot besluit. Doga en Giray se verhouding vorder goed. Die spanning loop hoog en 'n groot konflik bars los tydens 'n Unal-aandete.", "start_date": "2026-10-24T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E1'. Die spanningsvolle w\u00eareld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?", "start_date": "2026-10-24T11:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.", "start_date": "2026-10-24T11:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S3/E196'. Jacques en Schalk stamp koppe. Karla hoop Sanet en Fourie sal instem om vroe\u00ebr te trou. Zelda wil slange vang oor Sanet.", "start_date": "2026-10-24T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E197'. 'n Indringer dwaal rond op Penny se se\u00ebning. Gys gee vir Schalk iets om oor na te dink. Karla is geskok deur Fourie se vreemde gedrag.", "start_date": "2026-10-24T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E198'. Gys is vasberade om die broers te klop by hulle eie gala. Sanet verdrink in die bekendstelling se re\u00eblings en Fourie steek 'n stok in die speek.", "start_date": "2026-10-24T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E199'. Karla en Nina is bekommerd oor Juvan. Swarts & Swarts ervaar groeipyne en Sanet sien uit na m\u00f4re se heropening.", "start_date": "2026-10-24T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.", "start_date": "2026-10-24T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.", "start_date": "2026-10-24T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-24T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E3 - Die Groot Idee'. Flip 'pitch' ongeloofwaardige idees aan hoofkantoor, wat eintlik daar is om die personeel te waarsku om hul sokkies op te trek. Emma besef sy moet die ander werknemers beter leer ken.", "start_date": "2026-10-24T16:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S17/E208'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-24T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.", "start_date": "2026-10-24T17:30:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S1/E4'. Ashleigh sukkel met die verlies van haar en Palesa se vriendskap, die byna verlies van haar broer en die einde van haar tennisdroom. Maande later kry sy uiteindelik 'n kans om weer by tennis betrokke te raak.", "start_date": "2026-10-24T18:30:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australi\u00eb en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.", "start_date": "2026-10-24T19:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.", "start_date": "2026-10-24T20:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.", "start_date": "2026-10-24T20:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-24T21:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-24T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.", "start_date": "2026-10-24T22:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-24T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-24T23:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.", "start_date": "2026-10-25T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}