{"end_date": "2026-09-02", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260901.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260901&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E3'. Adri keer terug as nuusaanbieder. Agterdog groei oor die man met wie sy en Dawid net voor Dawid se dood 'n onderonsie gehad het.", "start_date": "2026-09-01T00:01:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S2/E9 - Emilienhof'. Joalette reis na Emilienhof en word verwelkom deur die Van Druten-gesin. Eric wys haar die plaas en die gewasse wat hulle verbou. Dan maak hulle 'n vaalkospotjie met botterskorsiepoeding", "start_date": "2026-09-01T01:01:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E9'. Hou vas aan jou stoel want Loukmaan Adams en die dansduo, Grant van Ster en Shaun Oelf, neem die ateljee op horings met hulle mal stories, prettige speletjies en asemrowende optredes.", "start_date": "2026-09-01T01:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S3/E4'. Leah reis na KwaZulu-Natal en besoek Munster. Die inwoners wil die strand-area verbeter en Leah verras hulle met 'n hupstoot van Lottoland wat dit moontlik maak.", "start_date": "2026-09-01T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-01T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E2'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-01T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E132'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Johan Smith gesels oor Jesus se erns met armoede.", "start_date": "2026-09-01T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E4'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-01T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E132'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Johan Smith gesels oor Jesus se erns met armoede.", "start_date": "2026-09-01T06:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E28'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-09-01T06:14:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E4'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-01T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E38 - Potte Sonder Deksels'. Soos Re\u00ebnboogrant regmaak vir die Matriekafskeid, word Monique tussen Dolf en Pierre geskeur. Maryna konfronteer vir Faan en Dolf vind uiteindelik 'n metgesel vir die Matriekafskeid.", "start_date": "2026-09-01T08:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-09-01T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E22'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-09-01T09:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E89'. Pembe beseer haarself in 'n onderonsie met Alev. Abdullah be\u00ebindig die verhouding. Omer waarsku hom dat die swanger Alev die saak in die hof kan beveg.", "start_date": "2026-09-01T11:03:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E109'. Emily word agterdogtig oor Pieter se verhouding met Zoe. Riaan is ontsenu oor Frankie en Justin, terwyl Nazeem 'n aanbod kry uit 'n onverwagse bron.", "start_date": "2026-09-01T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E37'. Tillie hou aan grense oorskry op Lang Verloren. Amber se roekeloosheid veroorsaak paniek onder die Louws en saai verdere onmin tussen Lily en Ruan.", "start_date": "2026-09-01T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E87'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-09-01T12:59:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-09-01T13:29:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S5/E9'. Mal Kamper wilde kamp naby Kotzesrus. In Turkye verken ons Manavgat se aktiwiteite. Ons 4x4, quad, en ry boot op die Korentepoortdam. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-09-01T14:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E38 - Potte Sonder Deksels'. Soos Re\u00ebnboogrant regmaak vir die Matriekafskeid, word Monique tussen Dolf en Pierre geskeur. Maryna konfronteer vir Faan en Dolf vind uiteindelik 'n metgesel vir die Matriekafskeid.", "start_date": "2026-09-01T14:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E67'. Tertius kom tot 'n insig en vra Molefe om die saak verder te ondersoek. Velma deel belangrike nuus met Naomi, en dinge is onder beheer by Tonik, tot Thalia 'n skokkende oproep ontvang.", "start_date": "2026-09-01T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E169'. Karla het vrae, en Henry hunker steeds na 'n baba. Pam is woedend na Gys se vergadering met sy kinders.", "start_date": "2026-09-01T16:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E110'. Frankie moet spring om hul troue te re\u00ebl, terwyl Mike nog briljante idees by Gary soek. Lendr\u00e9 het 'n plan en kry 'n kans om dit uit te voer.", "start_date": "2026-09-01T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E155'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-01T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E38'. Isaac hou 'n mes teen Amber se keel. Lily en Jasmine is woedend dat Ruan Amber by sy ondersoek ingesleep het. Patty en Zander sukkel om Tillie en Manny uit die huis te kry.", "start_date": "2026-09-01T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E90'. Samet stel voor Umut dat sy huwelik vir Nursema en ander wegsteek. Kayhan maak 'n spektakel van homself voor Resul en Gokhan.", "start_date": "2026-09-01T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E7 - Familiegeheime En Groot Onthullings'. Manila konfronteer haar ma oor wie haar pa is, en Emogan het 'n hart-tot-hart gesprek met haar pa. Die queens beplan saam 'n verhoogproduksie, maar is hulle almal op dieselfde bladsy?", "start_date": "2026-09-01T19:00:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S15/E67'. Tertius kom tot 'n insig en vra Molefe om die saak verder te ondersoek. Velma deel belangrike nuus met Naomi, en dinge is onder beheer by Tonik, tot Thalia 'n skokkende oproep ontvang.", "start_date": "2026-09-01T20:02:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E110'. Frankie moet spring om hul troue te re\u00ebl, terwyl Mike nog briljante idees by Gary soek. Lendr\u00e9 het 'n plan en kry 'n kans om dit uit te voer.", "start_date": "2026-09-01T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E169'. Karla het vrae, en Henry hunker steeds na 'n baba. Pam is woedend na Gys se vergadering met sy kinders.", "start_date": "2026-09-01T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E38'. Isaac hou 'n mes teen Amber se keel. Lily en Jasmine is woedend dat Ruan Amber by sy ondersoek ingesleep het. Patty en Zander sukkel om Tillie en Manny uit die huis te kry.", "start_date": "2026-09-01T21:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E3'. Adri keer terug as nuusaanbieder. Agterdog groei oor die man met wie sy en Dawid net voor Dawid se dood 'n onderonsie gehad het.", "start_date": "2026-09-01T22:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E9'. Hennie en Nicole geniet 'n laaste wegbreek in die wynlande voor hul baba se aankoms. Tussen wyn, kos en berge ontdek hulle die geslag van hul klein wonderwerk.", "start_date": "2026-09-01T23:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E4'. Leah reis na KwaZulu-Natal en besoek Munster. Die inwoners wil die strand-area verbeter en Leah verras hulle met 'n hupstoot van Lottoland wat dit moontlik maak.", "start_date": "2026-09-01T23:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E9'. Hester is jaloers op Barbie. Koekie probeer Sakkie terugwen. Meneer Reddy het slegte nuus vir Piston en Sakkie.", "start_date": "2026-09-02T00:01:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E9'. Hierdie episode bring 'n haastige gejaag by die lughawe, asemrowende landskappe, sterrekyk, 'n sonsopkoms-staptog, en die volgende stukkie pad na die Hooverdam en Las Vegas.", "start_date": "2026-09-02T00:31:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-09-02T01:01:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-02T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E3'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-02T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E133'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Johan Smith vra ons vandag: Wat kan jy doen?", "start_date": "2026-09-02T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E5'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E133'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Johan Smith vra ons vandag: Wat kan jy doen?", "start_date": "2026-09-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E29'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-09-02T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E5'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-02T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E6'. Hoe oud moet jy wees om te kan stem in Suid-Afrika? En beteken jou drome regtig iets? Kan ons vier grootmense raai wat die klitse hierop gaan antwoord? Skakel in en speel saam.", "start_date": "2026-09-02T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E9'. Hester is jaloers op Barbie. Koekie probeer Sakkie terugwen. Meneer Reddy het slegte nuus vir Piston en Sakkie.", "start_date": "2026-09-02T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-09-02T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E90'. Samet stel voor Umut dat sy huwelik vir Nursema en ander wegsteek. Kayhan maak 'n spektakel van homself voor Resul en Gokhan.", "start_date": "2026-09-02T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E110'. Frankie moet spring om hul troue te re\u00ebl, terwyl Mike nog briljante idees by Gary soek. Lendr\u00e9 het 'n plan en kry 'n kans om dit uit te voer.", "start_date": "2026-09-02T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E38'. Isaac hou 'n mes teen Amber se keel. Lily en Jasmine is woedend dat Ruan Amber by sy ondersoek ingesleep het. Patty en Zander sukkel om Tillie en Manny uit die huis te kry.", "start_date": "2026-09-02T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E88'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-09-02T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E9'. Hou vas aan jou stoel want Loukmaan Adams en die dansduo, Grant van Ster en Shaun Oelf, neem die ateljee op horings met hulle mal stories, prettige speletjies en asemrowende optredes.", "start_date": "2026-09-02T13:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E9'. Hierdie episode bring 'n haastige gejaag by die lughawe, asemrowende landskappe, sterrekyk, 'n sonsopkoms-staptog, en die volgende stukkie pad na die Hooverdam en Las Vegas.", "start_date": "2026-09-02T14:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E9'. Hennie en Nicole geniet 'n laaste wegbreek in die wynlande voor hul baba se aankoms. Tussen wyn, kos en berge ontdek hulle die geslag van hul klein wonderwerk.", "start_date": "2026-09-02T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-09-02T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E68'. Thalia spartel om in haar nuwe rol by Tonik aan te pas. 'n Reuse verlies ruk almal by Binneland tot stilstand, en Louis en Naomi neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-09-02T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E170'. Rossouw, Pam en Jacques is kwaad oor Gys se verdoemende woorde. Karla kan nie iemand uit haar kop kry nie.", "start_date": "2026-09-02T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E111'. Emily onthul die ware rede hoekom sy dink Pieter het 'n buite-egtelike verhouding, en Mike neem 'n groot besluit. Riaan en Kate ontdek 'n brief wat n\u00f3g vrae laat ontstaan.", "start_date": "2026-09-02T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E156'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E39'. Amber probeer om Ruan te verdedig, maar Lily weier om haar toe te laat om in haar verhouding in te meng. Cheryl vind haar stem en maak gereed om te veg. Rynard besoek Christine onverwags.", "start_date": "2026-09-02T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E91'. Pembe is verbaas oor die verandering in Gorkem. Kayhan is ongemaklik dat Cimen die troue mis. Giray doen 'n DNS-toets op Nilay se aandrang.", "start_date": "2026-09-02T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E4'. Luke le Roux se skadelike video oor Adri se huwelik laat die publiek gons. Adri se emosionele toestand begin haar uitsendings raak. Sy roep Nhlanhla in om haar met die ondersoek te help.", "start_date": "2026-09-02T19:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S15/E68'. Thalia spartel om in haar nuwe rol by Tonik aan te pas. 'n Reuse verlies ruk almal by Binneland tot stilstand, en Louis en Naomi neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-09-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E111'. Emily onthul die ware rede hoekom sy dink Pieter het 'n buite-egtelike verhouding, en Mike neem 'n groot besluit. Riaan en Kate ontdek 'n brief wat n\u00f3g vrae laat ontstaan.", "start_date": "2026-09-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E170'. Rossouw, Pam en Jacques is kwaad oor Gys se verdoemende woorde. Karla kan nie iemand uit haar kop kry nie.", "start_date": "2026-09-02T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E39'. Amber probeer om Ruan te verdedig, maar Lily weier om haar toe te laat om in haar verhouding in te meng. Cheryl vind haar stem en maak gereed om te veg. Rynard besoek Christine onverwags.", "start_date": "2026-09-02T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}