{"end_date": "2026-07-19", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260718.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260718&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2 of 13'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-18T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-18T04:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E18'. In Pikin word die interessante diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika gebruik om eenvoudige konsepte aan die jongspan te verduidelik. Kom droom saam groot!", "start_date": "2026-07-18T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E94'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel deel vandag met ons God se liefde.", "start_date": "2026-07-18T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T05:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T06:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E16'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-18T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E61'. Alev probeer Abdullah kontak, maar Pembe sweer wraak. Nilay s\u00ea vir Pembe hulle word bedreig deur 'n Bose Oog en kort 'n reinigingsritueel.", "start_date": "2026-07-18T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en s\u00ea sy het gejok oor wie hul kind se pa is.", "start_date": "2026-07-18T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-18T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-18T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E140'. Pam voel dat Abongile haar lewe onnodig moeilik maak. Lucas en Karla se planne rondom Nina en Juvan loop skeef.", "start_date": "2026-07-18T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E141'. Siseko is bekommerd dat Pam die troue gaan kanselleer. Rossouw vind uit sy pa sien iemand. Nina en Juvan maak uiteindelik 'n skuif.", "start_date": "2026-07-18T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troure\u00eblings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.", "start_date": "2026-07-18T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-18T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T14:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T15:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-18T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-18T16:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E110'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-18T17:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-18T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E20'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle De Hoop en Malgas.", "start_date": "2026-07-18T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-18T20:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T20:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.", "start_date": "2026-07-18T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-18T23:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-18T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-19T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-19T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S16/E15'. Die senuwees het hoog geloop laas naweek op Loftus teen die Skotte. Kan die Junior Bokke dit twee keer in 'n ry maak? Ons gesels daaroor asook Drickus se geveg, die sokker en vele meer.", "start_date": "2026-07-19T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-19T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E16'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-19T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E222'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-19T05:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E223'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-19T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E224'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-19T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E225'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-19T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E226'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-19T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E17'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. God kyk na jou met dieselfde liefde en vreugde waarmee Hy na Sy Seun kyk, en Sy begeerte is dat jy by Hom sal wees. Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-07-19T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E31'. Amor speel oop kaarte met Rian. Naomi stort haar hart teenoor Ella uit, en Conrad maak seker alles is gereed vir Delia se tuiskoms. Joe gee vir Uys waardevolle raad.", "start_date": "2026-07-19T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E32'. Nuus oor Delia se terugkeer lok uiteenlopende reaksies uit. Naomi neem 'n besluit oor haar loopbaan, en Ivanka word weer opgeneem.", "start_date": "2026-07-19T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E33'. Louis en Naomi kry 'n onverwagse aanbod. Die einde van Delia se uitdagings is nog nie naastenby in sig nie, en Ella is uiteindelik eerlik met haarself oor waarvan sy hou, en ni\u00e9 hou nie.", "start_date": "2026-07-19T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E34'. Naomi moet 'n besluit oor surrogaatskap neem. Tertius raak al meer omgekrap oor Delia, en 'n kardioloog is baie bekommerd oor Francie se gesondheid.", "start_date": "2026-07-19T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.", "start_date": "2026-07-19T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E74'. Ava en Nazeem is opgewonde oor hulle plan, terwyl Angie en Bridgette mekaar invlieg. Mike probeer weer om Frankie te help met idees, maar dit ontaard in 'n bakleiery.", "start_date": "2026-07-19T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E75'. Frankie probeer informasie uit Riaan kry, terwyl Mymoena moet besluit of sy wil vuil speel en die apteek onder Ava se neus uit koop. Maar dan tref 'n ramp Ruiterbosch.", "start_date": "2026-07-19T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E76'. Ruiterbosch probeer sin maak van die ramp in die apteek, maar Bridgette vermoed Ava en Nazeem het iets daarmee te doen gehad. Intussen word Ava en Bennie steeds vermis.", "start_date": "2026-07-19T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-19T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.", "start_date": "2026-07-19T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E9'. Gloria deel die nuus van Justin en Sal met Erica. JP en Manny kyk mekaar in die o\u00eb oor Jasmine. Lily konfronteer Ruan oor Cheryl.", "start_date": "2026-07-19T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E10'. Lily wil vrede h\u00ea ten spyte daarvan dat sy die waarheid benodig. Manny en Tillie probeer hulself gerusstel met betrekking tot die mynplanne. Gemoedsdriwwers ondersteun vir Chelsea.", "start_date": "2026-07-19T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-19T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-19T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-19T15:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E3'. Die lugwaardinne is ongelukkig oor gewigmetings. Hester is woedend oor Piston se verlowing. Koekie ontmoet 'n skatryk sakeman.", "start_date": "2026-07-19T16:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E111'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-19T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E3'. Hierdie week kan jy die Temple Boys sien soos nog nooit tevore nie! Verwag hope lag, wilde stories en lekker verrassings. Natuurlik lig hulle die dak met een van hul grootste treffers.", "start_date": "2026-07-19T17:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E3'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie met slaai en skyfies.", "start_date": "2026-07-19T17:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "Wanneer Victor noodgedwonge by 'n eienaardige spa begin werk, ontdek hy onverwags dat nuwe maniere om die lewe te onthou en aan te pak, groter risiko's inhou as wat hy kon dink.", "start_date": "2026-07-19T18:00:00+00:00", "title": "Herleef"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-19T20:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-19T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}