{"end_date": "2026-07-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260716.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260716&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-16T00:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.", "start_date": "2026-07-16T01:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-16T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E222'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-16T03:39:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E92'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel vra jou vandag: Wie kan jy nie verdra nie?", "start_date": "2026-07-16T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E224'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E92'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel vra jou vandag: Wie kan jy nie verdra nie?", "start_date": "2026-07-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E19'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.", "start_date": "2026-07-16T06:15:00+00:00", "title": "Rat-Tat-Tat"}, {"desc": "'S11/E224'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-16T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-16T08:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S3/E12'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse sjef, Bertus Basson.", "start_date": "2026-07-16T09:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E15'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-16T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-16T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E76'. Ruiterbosch probeer sin maak van die ramp in die apteek, maar Bridgette vermoed Ava en Nazeem het iets daarmee te doen gehad. Intussen word Ava en Bennie steeds vermis.", "start_date": "2026-07-16T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-16T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E54'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-07-16T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-16T13:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-16T14:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-16T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E34'. Naomi moet 'n besluit oor surrogaatskap neem. Tertius raak al meer omgekrap oor Delia, en 'n kardioloog is baie bekommerd oor Francie se gesondheid.", "start_date": "2026-07-16T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-16T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-16T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E108'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-16T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-16T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-16T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-16T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E34'. Naomi moet 'n besluit oor surrogaatskap neem. Tertius raak al meer omgekrap oor Delia, en 'n kardioloog is baie bekommerd oor Francie se gesondheid.", "start_date": "2026-07-16T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-16T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-16T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-16T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-16T22:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-16T22:31:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-16T23:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-16T23:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-17T00:31:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-17T01:29:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E223'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.", "start_date": "2026-07-17T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.", "start_date": "2026-07-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E20'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.", "start_date": "2026-07-17T06:15:00+00:00", "title": "Rat-Tat-Tat"}, {"desc": "'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-17T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-17T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-17T09:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-17T10:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-17T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-17T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E55'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-07-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-17T13:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-17T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.", "start_date": "2026-07-17T14:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-17T15:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.", "start_date": "2026-07-17T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-17T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.", "start_date": "2026-07-17T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E109'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-17T17:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-17T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.", "start_date": "2026-07-17T19:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-17T19:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.", "start_date": "2026-07-17T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.", "start_date": "2026-07-17T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E19'. Jan Braai en die Ontspan besoek Swellendam. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-17T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-17T21:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-17T21:31:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-17T22:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-17T23:03:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-17T23:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}