{"end_date": "2026-05-21", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260520.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260520&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-20T00:01:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-20T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E16'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-20T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-20T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E181'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E183'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E80'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-05-20T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E183'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-20T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E7'. Die duo's bou aan hul slaapkamers, maar frustrasie loop hoog met die volgende beoordeling om die draai. Beoordelaar Magdalena verras die spanne met 'n besoek aan Klein Paradys.", "start_date": "2026-05-20T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E2'. In Cecile se jarelange soeke na selfaanvaarding en perfeksie het sy haarself stukkie vir stukkie vernietig, maar in hierdie episode is daar 'n groot keerpunt.", "start_date": "2026-05-20T09:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S13/E16'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-20T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E30'. Alev kondig aan dat Ruzgar om haar hand kom vra en dat hulle 'n partytjie moet re\u00ebl. Sy nooi Abdullah persoonlik uit. Nursema word afgedank by die werk danksy haar pa se inmenging.", "start_date": "2026-05-20T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-20T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E186'. Almal probeer die traumatiese bom-ervaring op hul eie manier verwerk. Hazel maak desperate pogings om die afpersing te be\u00ebindig. Gloria gee vir Ruan 'n belangrike leidraad.", "start_date": "2026-05-20T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E53'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-05-20T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E7'. Die duo's bou aan hul slaapkamers, maar frustrasie loop hoog met die volgende beoordeling om die draai. Beoordelaar Magdalena verras die spanne met 'n besoek aan Klein Paradys.", "start_date": "2026-05-20T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-20T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E11'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs. Hierdie week besoek hulle Gansbaai, Kleinbaai en Franskraal.", "start_date": "2026-05-20T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E253'. Binneland-aandele skep spanning in Conrad en Delia se verhouding, Uys vermoed Rudolf steek iets weg, en Tertius stel 'n pasi\u00ebnt se lewe in gevaar.", "start_date": "2026-05-20T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E110'. Bianca veroorsaak moeilikheid tussen Fourie en Sanet. Pam kry 'n skok wanneer die bank haar kontak.", "start_date": "2026-05-20T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E51'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E187'. Ice het 'n dag vol goeie en slegte nuus. Gloria is moeg vir die slagoffer wees en doen iets radikaal. Tyler keer terug na Gemoedsdrif om klaar te maak wat hy destyds begin het.", "start_date": "2026-05-20T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E31'. Omer en Kivilcim se egskeiding word voltrek, maar hulle lyk geskok. Doga neem Nilay inderhaas hospitaal toe en gee ondersteuning totdat die baba gebore word.", "start_date": "2026-05-20T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E12'. Frans en Maggie probeer vir Ronnie moed inpraat. Andries en Pa Lourens daag by Fleur se woonstel op, en Frans reik uiteindelik uit na Lorrie.", "start_date": "2026-05-20T19:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E253'. Binneland-aandele skep spanning in Conrad en Delia se verhouding, Uys vermoed Rudolf steek iets weg, en Tertius stel 'n pasi\u00ebnt se lewe in gevaar.", "start_date": "2026-05-20T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E110'. Bianca veroorsaak moeilikheid tussen Fourie en Sanet. Pam kry 'n skok wanneer die bank haar kontak.", "start_date": "2026-05-20T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E187'. Ice het 'n dag vol goeie en slegte nuus. Gloria is moeg vir die slagoffer wees en doen iets radikaal. Tyler keer terug na Gemoedsdrif om klaar te maak wat hy destyds begin het.", "start_date": "2026-05-20T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-20T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E11'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs. Hierdie week besoek hulle Gansbaai, Kleinbaai en Franskraal.", "start_date": "2026-05-20T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-20T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E16'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-20T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E12'. Frans en Maggie probeer vir Ronnie moed inpraat. Andries en Pa Lourens daag by Fleur se woonstel op, en Frans reik uiteindelik uit na Lorrie.", "start_date": "2026-05-21T00:29:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S2/E2'. In Cecile se jarelange soeke na selfaanvaarding en perfeksie het sy haarself stukkie vir stukkie vernietig, maar in hierdie episode is daar 'n groot keerpunt.", "start_date": "2026-05-21T01:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-21T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E182'. GROOTplaas fokus op dit wat saak maak in landbou: insiggewende gesprekke, praktiese kennis en aktuele uitdagings vir produsente.", "start_date": "2026-05-21T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.", "start_date": "2026-05-21T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E184'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-21T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.", "start_date": "2026-05-21T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E81'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-05-21T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E184'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-21T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-21T08:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-21T09:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E7'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige Protea krieketspeler, Rassie van der Dussen en die SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng.", "start_date": "2026-05-21T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E31'. Omer en Kivilcim se egskeiding word voltrek, maar hulle lyk geskok. Doga neem Nilay inderhaas hospitaal toe en gee ondersteuning totdat die baba gebore word.", "start_date": "2026-05-21T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-21T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E187'. Ice het 'n dag vol goeie en slegte nuus. Gloria is moeg vir die slagoffer wees en doen iets radikaal. Tyler keer terug na Gemoedsdrif om klaar te maak wat hy destyds begin het.", "start_date": "2026-05-21T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E54'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-05-21T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-21T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-21T14:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E7'. Die duo's bou aan hul slaapkamers, maar frustrasie loop hoog met die volgende beoordeling om die draai. Beoordelaar Magdalena verras die spanne met 'n besoek aan Klein Paradys.", "start_date": "2026-05-21T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E254'. Daar is probleme met Ongevalle se rekenaarsisteem en Tertius blameer Delia daarvoor. Joe en Uys is in die moeilikheid, Rudolf speel oop kaarte met Uys, en Tiaan voer iets in die mou.", "start_date": "2026-05-21T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E111'. Kelsey doen iets waaroor sy spyt is. Ren\u00e9 verstaan nie die lyn tussen besigheid en persoonlike lewe nie, en Bianca maak Sanet onseker.", "start_date": "2026-05-21T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.", "start_date": "2026-05-21T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E52'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E188'. Lily en Hazel het onweerlegbare bewyse teen Christine nodig. Ice dring aan om 'n private gesprek met Erica te h\u00ea. Lily en Ruan baklei omdat Lily belangrike inligting van hom weghou.", "start_date": "2026-05-21T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E32'. Na haar seun se geboorte maak Nilay aanmerkings oor geskenke wat wenkbroue laat lig. Nursema dring deur tot haar pa om haar en Umut in vrede te laat.", "start_date": "2026-05-21T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E5'. Jak drink hierdie week tee in Stellenbosch, by die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Portchie.", "start_date": "2026-05-21T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E8'. Ons woon die 14de Meesters Baan- en Veldatletiek Kampioenskap op Pilditch Atletiekstadion by en gesels met van die deelnemers.", "start_date": "2026-05-21T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E254'. Daar is probleme met Ongevalle se rekenaarsisteem en Tertius blameer Delia daarvoor. Joe en Uys is in die moeilikheid, Rudolf speel oop kaarte met Uys, en Tiaan voer iets in die mou.", "start_date": "2026-05-21T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.", "start_date": "2026-05-21T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E111'. Kelsey doen iets waaroor sy spyt is. Ren\u00e9 verstaan nie die lyn tussen besigheid en persoonlike lewe nie, en Bianca maak Sanet onseker.", "start_date": "2026-05-21T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E188'. Lily en Hazel het onweerlegbare bewyse teen Christine nodig. Ice dring aan om 'n private gesprek met Erica te h\u00ea. Lily en Ruan baklei omdat Lily belangrike inligting van hom weghou.", "start_date": "2026-05-21T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-20", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}