{"end_date": "2026-04-07", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-07T00:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.", "start_date": "2026-04-07T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.", "start_date": "2026-04-07T02:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-07T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E150'. Doepie gesels met Francois Maree wat sy universiteitsgelde gebruik het om 'n regeneratiewe boerdery te begin.", "start_date": "2026-04-07T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.", "start_date": "2026-04-07T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E152'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-07T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.", "start_date": "2026-04-07T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E49'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-07T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E152'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-07T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-07T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.", "start_date": "2026-04-07T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E1'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aktrise Lindie Strydom en in die SAKEfokus kyk ons na besighede in die vervaardigingsbedryf van Gauteng.", "start_date": "2026-04-07T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E5'. Pembe konfronteer Alev en beledig haar so erg dat Alev besluit om dit nie daar te laat nie. Ertugrul vra dat Nursema 'n spesiale kunswerk vir sy dogter se verlowing skep.", "start_date": "2026-04-07T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E4'. Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan.", "start_date": "2026-04-07T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E161'. Manny raak opgesweep in sy nuwe rol as instaan-dominee. Erica en Louis probeer weer vastrapplek kry n\u00e1 Chelsea se besoek. Fabian se drama neem 'n gevaarlike, onverwagte wending.", "start_date": "2026-04-07T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E22'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-04-07T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E10'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-07T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-07T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-07T15:01:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E222'. Yvonne voel haar kinders het haar verraai. Naomi voel seergemaak omdat Thalia haar hart eerder teenoor Elise, as teenoor haar, oopgemaak het. Tertius is keelvol vir Joe en Nicolette.", "start_date": "2026-04-07T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E85'. Juvan probeer om vir Karla uit te vra. Rossouw en Lucy is weer in mekaar se spasie. Zelda is bang Gary weet te veel.", "start_date": "2026-04-07T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.", "start_date": "2026-04-07T16:35:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E8'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-07T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E162'. Kevin se trok gaan staan en Ice bied aan om dit reg te maak. Hayley hoor die Louws gaan by die nuwe stalletjie se opening wees. Mannie vergesel Wayne op 'n huisbesoek.", "start_date": "2026-04-07T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E6'. Leman vra Metehan om by haar en Kayhan in te trek. Nilay ontvang 'n laatnag oproep van 'n familielid af.", "start_date": "2026-04-07T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E1'. Ses selfdoen-duo's het minder as 'n maand om 'n mikro-eenheid in 5-ster gasteverblyf te omskep. Hulle bepaal watter eenhede hulle kry en voltooi die planne voor die beoordelaars opdaag.", "start_date": "2026-04-07T19:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E222'. Yvonne voel haar kinders het haar verraai. Naomi voel seergemaak omdat Thalia haar hart eerder teenoor Elise, as teenoor haar, oopgemaak het. Tertius is keelvol vir Joe en Nicolette.", "start_date": "2026-04-07T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.", "start_date": "2026-04-07T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E85'. Juvan probeer om vir Karla uit te vra. Rossouw en Lucy is weer in mekaar se spasie. Zelda is bang Gary weet te veel.", "start_date": "2026-04-07T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E162'. Kevin se trok gaan staan en Ice bied aan om dit reg te maak. Hayley hoor die Louws gaan by die nuwe stalletjie se opening wees. Mannie vergesel Wayne op 'n huisbesoek.", "start_date": "2026-04-07T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}