{"end_date": "2026-08-20", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260818.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260818&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.", "start_date": "2026-08-18T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E5'. Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?", "start_date": "2026-08-18T01:59:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-18T02:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-18T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E245'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E167'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-18T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie h\u00ea enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.", "start_date": "2026-08-18T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-18T06:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te re\u00ebl.", "start_date": "2026-08-18T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.", "start_date": "2026-08-18T07:58:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S17/E7'. Ons is weer op soek na 2026 se styl-ikoon. Ons klop aan by Frank Rautenbach vir 'n kuier en ons loer in agter die skerms van die kinderteater-produksie, Vlooi en die Verlore Fossiel.", "start_date": "2026-08-18T08:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-18T08:57:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.", "start_date": "2026-08-18T09:27:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-18T09:57:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E19'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.", "start_date": "2026-08-18T10:26:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-18T10:58:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-18T12:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-18T12:56:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-18T13:55:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-18T14:24:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-18T14:53:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-18T15:24:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T15:56:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E186'. Zelda raak al hoe meer agterdogtig oor Frans se geheimsinnige besoeker. Karla se selfvertroue wankel na nog 'n terugslag. Theresa en Jacques vier hulle laaste oomblikke as ongetroudes.", "start_date": "2026-08-18T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E141'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E57'. Johan spekuleer oor die oorsaak van 'n motorongeluk. Die geheim wat Naomi voorlopig namens 'n vriend bewaar, verhoed haar om eerlik te wees. Petro is bekommerd oor Joe.", "start_date": "2026-08-18T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-18T18:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S14/E7'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-18T18:58:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S5/E7'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-18T19:28:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-18T20:00:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S4/E186'. Zelda raak al hoe meer agterdogtig oor Frans se geheimsinnige besoeker. Karla se selfvertroue wankel na nog 'n terugslag. Theresa en Jacques vier hulle laaste oomblikke as ongetroudes.", "start_date": "2026-08-18T20:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E57'. Johan spekuleer oor die oorsaak van 'n motorongeluk. Die geheim wat Naomi voorlopig namens 'n vriend bewaar, verhoed haar om eerlik te wees. Petro is bekommerd oor Joe.", "start_date": "2026-08-18T21:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-18T22:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-18T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-18T22:58:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-19T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S13/E5'. Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?", "start_date": "2026-08-19T00:59:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-19T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E5'. In Sarmiento en Esquel kuier ons by die mense wat Boere-Argentyne geword het. Ons luister na hulle Patagoniese Afrikaans, en sien talle het geassimileer met die plaaslike bevolking.", "start_date": "2026-08-19T02:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S11/E50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-19T02:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-19T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E246'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-19T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E248'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E168'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-19T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E57'. Johan spekuleer oor die oorsaak van 'n motorongeluk. Die geheim wat Naomi voorlopig namens 'n vriend bewaar, verhoed haar om eerlik te wees. Petro is bekommerd oor Joe.", "start_date": "2026-08-19T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-19T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E186'. Zelda raak al hoe meer agterdogtig oor Frans se geheimsinnige besoeker. Karla se selfvertroue wankel na nog 'n terugslag. Theresa en Jacques vier hulle laaste oomblikke as ongetroudes.", "start_date": "2026-08-19T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-19T08:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S5/E7'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-19T08:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-19T09:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-19T10:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-19T11:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-19T11:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E8'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-19T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.", "start_date": "2026-08-19T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S14/E7'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-19T14:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-19T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E19'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.", "start_date": "2026-08-19T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-19T15:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E187'. Frans gaan agteruit en Zelda probeer sin daarvan maak. Karla en Arno bots hewig. Iemand onverwags red Jacques se dag.", "start_date": "2026-08-19T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E142'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E58'. Johan dink Katryn se lewe is in gevaar. Uys oorreed Tertius om by Tracy te gaan bly terwyl hy in Pretoria kuier en Joe is vasberade om sy biologiese ma op te spoor.", "start_date": "2026-08-19T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E6'. Die spanne vat die pad na Vanwyksvlei, maar daar is nare verrassings. Soos die spanne aankom, trek hulle in by die tentekamp.", "start_date": "2026-08-19T18:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S13/E6'. Hoekom is lyndans, met 'n oorsprong in Amerikaanse country-musiek, vandag so gewild? Ons kuier van Mosselbaai tot QwaQwa, met oud en jonk wat kompeteer of dans vir plesier.", "start_date": "2026-08-19T19:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-19T19:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-19T20:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S4/E187'. Frans gaan agteruit en Zelda probeer sin daarvan maak. Karla en Arno bots hewig. Iemand onverwags red Jacques se dag.", "start_date": "2026-08-19T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E58'. Johan dink Katryn se lewe is in gevaar. Uys oorreed Tertius om by Tracy te gaan bly terwyl hy in Pretoria kuier en Joe is vasberade om sy biologiese ma op te spoor.", "start_date": "2026-08-19T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S5/E7'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-19T22:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-19T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-19T23:01:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S14/E7'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-19T23:31:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.", "start_date": "2026-08-20T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}