{"end_date": "2026-05-17", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260515.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260515&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-15T00:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-15T01:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-15T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E178'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-15T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E39'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Johan Heystek verken en leer ons meer oor die diepte van die lied wat in ons almal sing.", "start_date": "2026-05-15T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E180'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E39'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Johan Heystek verken en leer ons meer oor die diepte van die lied wat in ons almal sing.", "start_date": "2026-05-15T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E100'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-15T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E249'. Uys en Nicolette is verlief en geniet hulle vakansie, totdat gaste onverwags opdaag. Katryn hou Ella fyn dop, en Tracy pak by Naomi af.", "start_date": "2026-05-15T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E32'. Angie vermoed Wade het groot planne met hulle romantiese wegbreek, terwyl Frankie se niggie nog druk op haar plaas om saam New York toe te gaan. Mike en Lee-Ann pak saam 'n taak aan.", "start_date": "2026-05-15T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E132'. Ren\u00e9 is bekommerd oor 'n wanbalans in mag. Hanneli neem 'n groot besluit oor Sam. Juvan se droom om 'n besigheid te besit lyk binne bereik.", "start_date": "2026-05-15T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S10/E41'. Ons bespreek Johannesburg se benarde geldsake, bekyk die verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA, en die adjunkminister van finansies is in die ateljee.", "start_date": "2026-05-15T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-15T09:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S10/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-15T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-15T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E5'. Die Suid-Afrikaanse motorw\u00eareld verander blitsvinnig danksy meer en meer Sjinese opsies wat hier aanland, soos die nuutste Changan Deepal. En ons gee Hilux en Ranger eienaars iets om oor te dink.", "start_date": "2026-05-15T10:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-15T11:00:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E6'. Ruben Lambrechts van Namibi\u00eb se video's van sy dierefamilie lok miljoene kykers op sosiale media. Sy bobbejaansuster, die bekende Cindy, is onlangs oorlede en die vraag is hoe Ruben se pad vorentoe deesdae lyk?", "start_date": "2026-05-15T11:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E6'. Londen se ryk geskiedenis en geheime skatte wag om ontdek te word, van landmerke tot interessante stories. Ons volg ook die w\u00eareldwye tee-handel se verhaal.", "start_date": "2026-05-15T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-15T12:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-15T13:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E4'. Bonn\u00e9 sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te l\u00ea. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.", "start_date": "2026-05-15T13:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-15T14:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-15T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-15T15:30:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-15T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-15T16:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E46'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E250'. Nicolette stem teen haar sin in dat hulle gaste aanbly. Katryn erken aan Johan dat sy weet wie Ella is, en Tracy neem 'n besluit oor Tonik en Australi\u00eb.", "start_date": "2026-05-15T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-05-15T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-15T19:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S14/E6'. Londen se ryk geskiedenis en geheime skatte wag om ontdek te word, van landmerke tot interessante stories. Ons volg ook die w\u00eareldwye tee-handel se verhaal.", "start_date": "2026-05-15T20:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S28/E6 - Cape Town Art Fair'. Die Investec Cape Town Art Fair, aangebied by KIKS, is die grootste en mees toonaangewende uitstalling van visuele kuns in Afrika. Fi\u00ebsta en Rumacques kuier vir die heel eerste keer saam.", "start_date": "2026-05-15T20:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-15T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E250'. Nicolette stem teen haar sin in dat hulle gaste aanbly. Katryn erken aan Johan dat sy weet wie Ella is, en Tracy neem 'n besluit oor Tonik en Australi\u00eb.", "start_date": "2026-05-15T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E6'. Ons kuier by die Kokkedoor Son & See kampioene, en smul aan granate en turksvye. Bonn\u00e9 de Bod gesels op die bank, ons kuier by Jan Rhaap en dan vlieg ons met 'n trots plaaslike ligte vliegtuig.", "start_date": "2026-05-15T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-15T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-15T23:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-16T00:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-16T01:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E4'. Bonn\u00e9 sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te l\u00ea. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.", "start_date": "2026-05-16T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-16T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-16T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E40'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Heystek rus jou toe om in eenheid en met genoegdoening saam met die gemeente te aanbid in waarheid.", "start_date": "2026-05-16T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E6'. Ons kuier by die Kokkedoor Son & See kampioene, en smul aan granate en turksvye. Bonn\u00e9 de Bod gesels op die bank, ons kuier by Jan Rhaap en dan vlieg ons met 'n trots plaaslike ligte vliegtuig.", "start_date": "2026-05-16T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-05-16T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S3/E4'. Bonn\u00e9 sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te l\u00ea. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.", "start_date": "2026-05-16T07:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S15/E246'. Nicolette se staking van die sjirurgie-kusus bring haar tot ander insigte. Ella is agterdogtig oor Tertius se motiewe, en Katryn se identiteit word onthul.", "start_date": "2026-05-16T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E247'. Uys en Nicolette arriveer in Buffelsbaai. Katryn trek by Louis-hulle in, en Tracy het 'n nuwe voorstel vir Tertius.", "start_date": "2026-05-16T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E248'. Nicolette en Uys leer mekaar beter ken. Tracy lei Tertius in 'n lokval en skinderstories laat Katryn tot 'n skokbesef kom.", "start_date": "2026-05-16T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E249'. Uys en Nicolette is verlief en geniet hulle vakansie, totdat gaste onverwags opdaag. Katryn hou Ella fyn dop, en Tracy pak by Naomi af.", "start_date": "2026-05-16T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E250'. Nicolette stem teen haar sin in dat hulle gaste aanbly. Katryn erken aan Johan dat sy weet wie Ella is, en Tracy neem 'n besluit oor Tonik en Australi\u00eb.", "start_date": "2026-05-16T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-16T10:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S28/E6 - Cape Town Art Fair'. Die Investec Cape Town Art Fair, aangebied by KIKS, is die grootste en mees toonaangewende uitstalling van visuele kuns in Afrika. Fi\u00ebsta en Rumacques kuier vir die heel eerste keer saam.", "start_date": "2026-05-16T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-16T11:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S14/E6'. Londen se ryk geskiedenis en geheime skatte wag om ontdek te word, van landmerke tot interessante stories. Ons volg ook die w\u00eareldwye tee-handel se verhaal.", "start_date": "2026-05-16T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S34/E5'. Die Suid-Afrikaanse motorw\u00eareld verander blitsvinnig danksy meer en meer Sjinese opsies wat hier aanland, soos die nuutste Changan Deepal. En ons gee Hilux en Ranger eienaars iets om oor te dink.", "start_date": "2026-05-16T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-05-16T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E6'. Ons kuier by die Kokkedoor Son & See kampioene, en smul aan granate en turksvye. Bonn\u00e9 de Bod gesels op die bank, ons kuier by Jan Rhaap en dan vlieg ons met 'n trots plaaslike ligte vliegtuig.", "start_date": "2026-05-16T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-16T15:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-16T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-16T16:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-16T16:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S17/E47'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.", "start_date": "2026-05-16T17:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'n Jong vrou, wat haar hele lewe lank al in die Knysna-woud woon, moet besluit of sy saam met die man op wie sy verlief geraak het dorp toe wil trek.", "start_date": "2026-05-16T18:00:00+00:00", "title": "Toorbos"}, {"desc": "'S28/E6 - Cape Town Art Fair'. Die Investec Cape Town Art Fair, aangebied by KIKS, is die grootste en mees toonaangewende uitstalling van visuele kuns in Afrika. Fi\u00ebsta en Rumacques kuier vir die heel eerste keer saam.", "start_date": "2026-05-16T20:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-16T20:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-16T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E5'. Stella staar verraad in die gesig wat haar grense toets. Ou alliansies wankel terwyl nuwe gesigte die magsbalans by MPI bedreig, en vanaand se besluite hou blywende gevolge.", "start_date": "2026-05-16T22:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-16T22:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E4'. Bonn\u00e9 sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te l\u00ea. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.", "start_date": "2026-05-16T23:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-16T23:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}